АБВ
Pesenok.ru
  • А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band - Energie

    Исполнитель: Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
    Название песни: Energie
    Дата добавления: 09.09.2014 | 01:12:13
    Просмотров: 29
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band - Energie, а также перевод песни и видео или клип.
    Jy moet staan in jou ry Jy moet jou hare kort sny Jy moet altyd netjies bly-y-y-y Jy moet al die pryse kry

    Jy moet in 'n huisie bly En trou en kinders kry In jou karretjie ry-y-y-y Stem vir die party

    Koor: Ek se^ nee dis 'n mors Ek se^ nee dis 'n mors ja Ek se^ nee dis 'n mo-o-o-ors 'n Mors van energie

    Betaal jou paaiemente Selfs al kak jy weens die rente Wees versigtig wat jy doe-oe-oe-oen Of jy verloor jou pensioen

    Koor:

    O, moenie vrae vra Oor die dinge wat jou pla Jy moet leer om stil te bly Jy sal 'n goue horlosie kry Jou vinger word geskok Jy word lieflik opgemoer

    Koor:

    Kom ons probeer anargie Ons is moeg vir apatie Ons probeer anargie-ie-ie-ie Ons soek nuwe energie ja!

    Energie energie Energie energie Energie energie

    Hier is te veel apatie X3
    Ян Moet staan ​​в Jou ры Ян Moet Jou заяц Корт сны Ян Moet altyd netjies Блай - ууу Ян Moet аль умереть pryse KRY
     
    Ян Moet в ' н huisie Блай En Тру ан Kinders KRY В Jou karretjie Рай- ууу стволовых Вир штампа партии
     
    Koor : Ek себе ^ урожденная DIS -н морс Ek Se ^ урожденная DIS -н морс JA EK SE ^ урожденная DIS -н мо- о-о- ПРС -н Морс ван Energie
     
    Betaal Jou paaiemente Selfs аль как- JY weens умереть рента Wees versigtig Ват JY лани ое- ое- оень Из JY verloor Jou pensioen
     
    Koor :
     
    O , moenie vrae вра Oor умереть Dinge Ват Jou пла Ян Moet искоса ом стиль те Блай Ян сал -н goue horlosie KRY Jou Vinger слово geskok Ян слово lieflik opgemoer
     
    Koor :
     
    Ком дополнений probeer anargie УНС moeg вир apatie Дополнения probeer anargie - е - е - е Дополнения soek nuwe Energie JA !
     
    Energie Energie Energie Energie Energie Energie
     
    Хир является тэ VEEL apatie X3

    Скачать

    О чем песня Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band - Energie?

    Отправить
    Верный ли текст песни?
    ДаНет