Appel все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- Bloed Wat Roep
Al maak ons mekaar so seer
Probeer ons nog ‘n laaste keer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Ek groet jou met ‘n half oop deur
Want ek weet ek sien jou eendag weer
Want die bloed sal roep
Ja die bloed sal roep
- Hande Bak
Vat my soos ek is dis wat ek het om jou te kry
Ek vang dooie rus want as ek mis sal jy in die nuut verdwyn
O ek kan nie keer want wat ek begeer is om jou te kry
Soos die skoot nou klap staan my hande bak toe ek vra dat jy moet bly
Hou jou hande bak met jou vingers oop
Laat my liefde oor jou lyf kom loop
Want ons almal smag maar 'n bietjie hoop
Maar vir jou ja vir jou hou ek my hande bak
- Patriot
Voel jy dit is jou land? (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Skryf jou naam in die bosveld sand (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Jy’t ‘n stem gekry begin te praat (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Is tyd dat jy weer jou kruisie maak (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Sal jy veg vir jou medemens? (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Jou lewe gee vir ‘n ander een? (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Die ander wang vir 'n slag weer draai (Ja my vriend ek's 'n patriot)
Hoop geloof en liefde saai (Ja my vriend ek's 'n patriot)
- So Bly Jy Glo My Vrind
Daar is stemme wat praat in sy gange
Stemme wat vrot van die verlange
Hy maak 'it stil met ‘n laaste sluk van water
Vuil water
Whisky en water
‘n Laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn
Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn
Ek weet hy het nog pyn
- Susanna
Jannaman hoop dat Jannaman kan, kan ‘n man soos Janna kan
Kaalvoet oor die berg se rug om Susanna se hand te vra
Jannaman hoop dat Susanna ook kook soos ou Jannaman se ma
Want ‘n kraan kan drip maar hy kannie drip soos ‘n vrou wat heeldag kla
Susanna hoop dat Jannaman ook met sy lippe haar bekoor
Want ‘n man wat kan soos ou Jannaman het geraamtes in sy stoor
Susanna soek ‘n man wat hard kan boer met sy hart en met sy kop
Want ‘n boer met ‘n roer wat hard kan moer is ‘n boer na wie sy soek
- Tequila En Gin
Kan ek aan jou vuur vat?
Dis jou kole wat met my praat
Sien jou in die skuur skat
Met jou John Deere kêppie aan
Wys vir my jou grond pad
Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande
Sal ek ploeg vir jou tyd
Sy's nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie