Afrikaans De la ReyOp 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my
en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan
vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
AfrikanerhartIn vuur en bloed vind ek my nou
Soos elke boer en kind en vrou
‘n Oormag kwyt nou oor ons land
Staan gewapen tot die tand
Sy skadu val ‘n donker wolk
Oor die toekoms van ons volk
En veg ons nie sal ons verdwyn
By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein
Binks no SakeЙо-хохохо, Йо-хохохо,
Йо-хохохо, Йо-хохохо,
Йо-хохохо, Йо-хохохо,
Йо-хохохо, Йо-хохохо.
Отправляясь в дальний путь Саке Бинкса я беру,
Следуя за бризом моря по волнам бегу,
Вдаль чрез глубь морских пучин, на закате не один
BlouwildebliksemsfonteinBlouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontien
Daar 'n man hy kom
En daar 'n man hy gaan
Daar by ou Blouwildebliksemsfontein
Ons almal het n plekkie waar jy ederheen wil gaan
Al is dit dan ou Loftus of langs 'n resiesbaan
Waar niemand met jou sukkel en jou selfoon het geen sein
Bosveld AfrikaAs ek die grondpad vat, stamp dit tot hier in my hart
Want hierdie sinkplaat pad, weet net hoe om met my te praat
Vat die afdraai, tot by die plaas hek
Waar die bosveld-loerie hello kwê
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are
Daar waar die son gaan sak onder die Kremetart
De la ReyЛитературный перевод-подстрочник текста песни De La Rey с языка африкаанс на русский выглядит примерно так:
На горе в ночное время
Мы лежим в темноте и ждём.
Мы покрыты и грязью и кровью,
Мы лежим под проливным дождём.
А все наши дома и все фермы
Die kaplynAmong bushes and trees
Between borders we all wait for tomorrow
But at eighteen we were all just starting to live
How were we to know?
By whose measure will our lives be weighed at the end?
God only knows the fear that we felt
At eighteen we all just wanted to live and be alive
In a flash it could all come to an end
Diknek En Klein TandjiesEk speel maar vir die wynspan
Ek skop die bal woer woer (Woer woer)
As jy my nie kan puipkan
Tekkel ek jou in jou moer
Ek headbutt jou in die lynstaan
Ek skop jou in jou kniee
Ek slaan jou met die vlagman
As ek tussen beide tree
Ek Is Joune, Jy Is MyneElke uur van elke dag
Selfs in die middel van die nag
Sal ek jou vas kan hou
In die winter of die somer maak nie saak nie
Ek's 'n dromer en ek's lief vir jou
Ons het loseer in 'n granny flat, geslaap op 'n enkelbed
Verslaaf aan jou
Daai Desember breek my bike
HonnelosMaandag oggend gesuit en getie
Die kinders nou net by die skool afgelaai
Die resessie het nou sy nadraai
My vrou moes loop werk in 'n mall in Dubai
Dinsdag het ek jou gesien by die Spar
Wou nog groet maar daar was ice cream innie kar
Woensdag wou ek bel maar was met werk oorlaai
Ek bel jou môre met reelings vir die braai
Hou Jou Voete Op Die GrondAs jy kon praat, wat sou jy sê
Oor dit (als) wat ons vir jou wil hê
As jy kon loop, waar sou jy gaan
Is dit die pad wat ons beplan
Ons sal daar wees vir jou
Jy moet dit net onthou
Jy praat nog steeds my taalJy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.
Want jy praat nog steeds my taal
KatieAlmal bid vir vrede
Almal soek net geld
Elke politician op sy mission verbeel hom hy's nou my held
Nou wil hy my hand skud
Nou wil hy die baba soen
Nou gat hy alles mooi reg maak
Nou weet hy wat hy moet doen
O Katie
Klaar Met My‘n Honderdduisend jaar gelede was ek net die grotman van ‘n stam
En elke dag opsoek na vuur om iets te braai en slag vir jou ‘n ram
Dit was genoeg dit was net ons twee saam
Ons flous die man in die maan
Maar hoe wil jy my hê
Kan jy vir my sê
Sien jy my as iets om te verower
Iets om mee te spog
KonyneIn neentien vier en neentig
Kom ‘n ommeswaai
Alles sou verander
En ons waai goodbye
Twintig jare later, kyk waar staan ons nou
Ons pelle het hul kans verbrou
Ons manne oor die water sê als kom nie terug
Ons stuur ‘n noodsyn uit, maar toe verdwyn daai lig
Koue Voete En Warm LiefdeHey Willemiena kan jou voete dans
Ek onthou nog toe jy met engele kon praat, laat in die aand
Hey Willemiena is jou wêreld blou
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout.
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf
My AngelJy weet
Hoe ek dink en wat ek voel
Jy weet
Met my smile wat ek bedoel
Jy wys
My jou vinkel in die maan
Jy wys
My hoe drome nou vergaan
Ore tachi wa familyAll: Shiriai ja nakute
Tomodachi ja nakute
Oretachi wa family! (Umi ni deru kagiri!)
Shinseki ja nakute kyoudai ja nai
Oretachi wa family!
Luffy: Dadappiroi kaizu miwatashite mite mo
Kore dake no yatsura mitsukannai ze
Sing Afrikaner SingSing, Afrikaner sing
Laat jou stem gehoor word
Laat jy nooit verdwyn
Afrikaner, sing.
Jy mag niks meer sê, jy is klaar gepraat
Dis ‘n hartseer saak wat ons almal raak
Want die groot verraad kom van uit ons eie mense.
So Waai Die WindMy oupa raak te oud
Vir al sy kwale
En hy raak ook soms beneuk
Maar daars 'n goeie man
En hy nader ses en tagtig
En deur die lyne van sy oë
Deur die oorloë van verandering
Kan jy sien hy's nou gedaan
Van Delarey Tot NouHoor jy die magtige dreuning
Oor die veld kom dit wyd gesweef
Dis die lied van ‘n volk se ontwakking
Harte laat sidder en beef
Voorvaders van ons generasie
Was helde om op trots te wees
Soveel lesse uit onse verlede
Maar nog meer om by mekaar te leer
Van HingsAs jy haar lyf begeer, moet jy een ding weet
Ja die mooiste roos se dorings maak ook seer.
Geen whiskey sal jou kan sterker maak
Teen 'n leeu, wyfie se wraak.
Dit was 'n koue aand, in die ou-Vrystaat
Toe ek haar by die ou-raad saal gewaak.
WasToe ons nog jonk was
Toe ons nog in staat was
Gedagtes nog dronk was
Ons huur altyd laat was
Toe vensters nog oop was
Jou hemp nog 'n Small was
Jou kar nog net loop was
Toe damme nog vol was