Hannes Bosman все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
AbrahamHy wil om draai ja hy wens hy kon want die berg daar voor op die horison
Hou bedreiging in
Hul moet klim tot daar bo, hy en sy seun, hy sal weer af kom maar net hy alleen
En hoe moet hy vir sy kind dit sê?
God wil hom op die altaar hê
Die vrae probeer hy so tiem vermy
Van sy liefling seun hier aan sy sy
Hy begin opstandig wonder
HallelujaHalleluja
Halleluja
Loof die Here
Loof die Here
Loof hom in die hoogste
Loof hom in die hoogste
Loof hom in die hoogste
Loof hom in die hoogste
Lewende GodU is lewende God
Die groot Ek Is
U die Ewige Rots
'n Kragtige skans
U is Here Here
Ons banier
U versierlike kroon
'n Pragtigtige krans
Sing Tot Eer Van Die HereSing tot eer van die Here die Koning wat lewe
So hoog en verhewe tot in ewigheid
Sing tot eer van die Here die Koning wat lewe
So hoog en verhewe tot in ewigheid
Ons juig ons jubel voor Hom
Die rots van ons heil
Die Koning wat kom
Ons juig ons jubel voor Hom
Voordat Ek Nog Iets Kon WeesO wonderbaar is ek gemaak
Kunstig in geheimgewe
My siel weet dit al te goed
Die asem laat my ligaam leef
My been struktuur het U geken
U oë het my uit niks gesien
Voordat ek nog iets kon wees
Het U geskryf ek sal U dien