Da Vat HyArm maar gelukkig
Ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
Vleisie op die kole
'n Broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou
Gee MySomtyds as die wêreld om jou draai dan verloor jy jou rigting en begin jy te raai, daar's 'n keerwal vir die trane op jou wang as emosies wil wys dan word ons almal bang
Gee my net 'n bietjie van jou liefde
Want 'n bietjie van jou liefde is al wat ek vra
Jy gee my 'n rede om te lewe
Want 'n lewe sonder rede is 'n lewe sonder jou (Sonder jou)
Gee my net 'n dag in jou lewe, vertel my jou storie en wys my jou verlede, ek sal luister sonder om te praat, ons almal kort 'n skouer en iemand wat jou verstaan
Gee my net 'n bietjie van jou liefde
Want 'n bietjie van jou liefde is al wat ek vra
Jy't GeseJy't gesê jou liefde is net vir my bedoel
En daar is niemand anders oor wie jy so kon voel
Ek hang nog aan jou lippe soos jy dit vir my sê
Hoe jy my nog deur alles, deur alles sou lief hê
Ek hoor nogsteeds jou woorde maar ek probeer verstaan
Wat beteken jou beloftes as jy my dan laat gaan?
Maar liefde bly 'n keuse wat jy alleen kan maak
Of is dit net jou vrese?
Shooting StarOur love is true
Our love feels new
Let's go back to the start
Begin the scene
Take the floor and sing like our shooting star
Back to the start
SuperheroKan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
TweeElke liewe pot kry mos sy deksel
Ek weet daar's baie visse in die see
Gee my net 'n kans my lief en ek sal jou wys die beste nommer is twee
Sê my wat is reën sonder 'n reënboog?
Sout en peper hoort mos bymekaar
Sonder lekker koffie is beskuit droog, ja alles is 'n paar
So luister wat ek sê
Wil niemand anders hê nie
Любовь навсегдаСтолько времени прошло, ну а мы все те же
Под одной луной живем
Позабыли все, что было прежде
То, что было прежде разлетелось прахом
Мы невольно бьем об стену
И испуганы мы прошлым крахом
Тем не менее мы вместе
Назло всем силам тьмы