Juanita du Plessis все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Country HartNa jare se gewonder, jare se gewag
Het die ritme van die horison se lyne my kom haal
Tot ver oor die see
Na die rigting wat nog altyd roep in Nashville, Tennessee
Dis waar dit als begin
Elke melodie het 'n storie in
Dis waaroor ek my hele lewe sing
Hier staan ek nou waar ek wou en asem elke oomblik in
Kies Jou WeerJare gaan so gou verby
Weet jy
Dit voel soos gister
Spore van ek en jy
Lê diep
In my hart
Sag
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou
MoeilikheidJy stoot my weg, dink jy is reg maar ek het nuus vir jou
Jy hou jou hart vat deur die pad maar bokka ek kom vir jou
Ek sal weer probeer niks gaan mekeer ek weet wat ek wil hê
Ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie by jou is waar ek wil lê
Want solank as wat my hart nog klop
Gaan jy sukkel om my te stop
Maak jou reg my ding hier kom moelikheid
Ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
Ons koning komWie regeer
Wie is in beheer
Wie’s die Begin en die Einde
Die Een wat is, wat was en wat kom
My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy’s die Weg en die Waarheid
Toy TrainLast thing I remember about my daddy
Before he left he bought me a little toy train
And I remember smiling at him sadly
Then before he turned to walk out in the rain
He said, son, I'm
Gonna ride a big toy train
Round the world and back again
But Mama, when is Daddy coming back?