- Alles is Niks
Alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Stap by die deur uit en veg teen die vrees
En ek wens ek was weer by die huis
Eks gelukkig, belowe
Ek is, maar jy weet hoe ek klink as ek werklik is
- Black Velvet
Mississippi in the middle of a dry spell
Jimmy Rodgers on the Victrola up high
Mama's dancin' with baby on her shoulders
The sun is settin' like molasses in the sky
The boy could sing, knew how to move and everything
Always wanting more, he'd leave you longing for
Black velvet in my little boy's smile
Black velvet with that slow Southern style
- Die Moeite Werd
Hoe het jy belowe om te bly by my
Net om weg te stap elke keer
In die hitte van die oomblik
Soms is jy ‘n raaisel sonder oplossing
Wat my net hier los, ek probeer
Maar jy weier my behoorlik
Selfs al sou jy nooit weer terugkom nie
En ek nie weer jou soene voel nie
- Die Regte Tyd
Soos elke aand altyd 'n gewoonte is, sit ek weer alleen
Maar aan die ander kant van die dag wil, begin jy nader leun
Wat ek voel is net onbeskryflik
Sou jy gedink het dat nou uiteindelik
Al die sand in die glas se ure uit sou loop, jy weet
Want nou is die regte tyd vir liefde
Nou is die regte tyd in my lewe
Nou is die regte tyd
- Dit Beter Maak
Dis net te veel om te verstaan
Alles wat in my kop nou aangaan
Hul sê die lewe is nie so moeilik
Dis net elke oggend opstaan
Hoekom voel ek dan soos ek voel?
Weet ek is vir soveel meer bedoel
En in die stilte skree ek harder as wat almal aanneem
Hou net op
- Ek Voel Vir Jou
Sou jy aan my sou vas bly hou vanaand
Is daar niks wat ons hoef te vertel nie
Ek vou my hand styf om jou hand
So probeer om my nie te laat gaan nie
Ek sien jy twyfel oor die lewe en wat kom
Jy dink aan môre en hoe jy dit kan oorkom
Jy's nooit alleen in hierdie wêreld en jy weet waarom
Want jy weet dat ek voel vir jou
- Ek Wou Nie
Ek raak bekommerd somtyds
Oor jou, oor my en oor ons
En ek wonder wat jy dink
Oor alles, oor my en my hart
Is daar iemand wat ook dieselfde emosies voel?
Iemand wat weet hoe ek voel?
Ek wou nie weer my hart verloor op jou
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
- Ewigheid
Ek voel elke druppel val op die stoel waar ek sit en ek en jy vergeet van tyd
Daar's 'n rede hoekom almal nie buite sit om te kyk hoe die hemele lyk
Daar's 'n skoonheid in die lug wat jy nie kan mis as jy jou oë bly oophou
Is jy reg om te val vir my as ek val vir jou?
Al vat dit 'n ewigheid
Tot die hele wêreld vir ons kyk
Vir 'n ewigheid
Saam met jou tot die einde van tyd
- Feed Me
Yeah, oh
Yeah, yeah, yeah, yeah, yeah
That's what I'm talking about
Yeah, yeah, yeah, yeah
Yeah, yeah, yeah, yeah, yeah
High school jock sitting over here
He's got nothing better to do than drink his beer while he sits
Something's missing, something's wrong
- Glass
Trying to live and love
With a heart that can be broken
Is like trying to see the light
With eyes that can't be opened
Yeah, we both carry baggage
We picked up on our way
So if you love me do it gently
And I will do the same
- Hou Die Hemel Oop
Ek's 'n sondaar
Ek weet
Ek het baie harte seergemaak
En baie al gebreek
En my gewete is gebrand
Ek het te veel keer gekies
Teen rede en verstand
Maar ek is uitoorlê
- Kyk Na My
Soms voel ek stukkend
Soms is ek gebreek
Nie altyd die vrou wat ek wil wees vir jou
Ons almal maak foute
En daar's iets wat almal vrees
Ek hoop nie ek hoor dit ooit by jou
Want as jy kyk na my
Sien jy darem nog iemand wat jy lief kan kry tot die einde
- Moenie
Ek het 'n foto van jou op die tafel langs my bed, ek weet ek moenie
Ek weet ek moenie
Ek lees elke boodskap van jou wat ek het, ek weet ek moenie
Ek weet ek moenie
Ek vra te veel vrae oor hoe dit met jou gaan, ek weet ek moenie
Ja nee, ek moenie
Ek kan nie asem kry waar ek voor jou staan, ek weet dit moenie
Ek weet dit moenie, want
- Niemand
Ek wou wag
Vir dié een
Wat my wêreld sou verander en my sou kom leer
Jy was nie wat ek sou dink nie
Jy was beter as my drome, jy't dit omgekeer
Jy's my einde, en ek's jou begin
Jy't geweet hoe om my te ontgin
Want niemand sal my ooit verstaan soos wat jy my verstaan
- Nooit Te Laat
Jy't al lankal al besluit om my te vermy
Jy't te maklik weggedraai, dit blameer op my
Jy't al lankal al gekies
Om te vergeet van my
Jy't al hoeveel keer probeer om dit reg te kry
Jy't al lankal al geval en toe seer gekry
Jy't al lankal omgedraai
En vergeet van my
- Soos Die Son
Soos die maande aanstap tussen jou en my
Is ons al twee weer alleen
Soos ons twyfel oor 'n gemaakte keuse, sit ons al twee weer en ween
En is daar net een vir jou?
En is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly?
Soos die son
- Sterker
Dis nie die einde vertel ek myself
Dis net seer vir 'n oomblik
Die idee van wat almal sou dink
Is te veel en met rede
Ek't iemand nodig nou meer as nooit
Ek kan onthou jy't belowe
En die terug dink vernietig my siel
Ek sal moet vorentoe strewe
- Stukkies
Daar gaan nog 'n bietjie
Nog 'n stukkie van my lewe
My hart klop te vinnig en my kop werk tripel dit oor sy tyd
Maar tog probeer ek weer
Smag so na die seer wat liefde my bring
Maar hoe kon ek tog besef hoe gelukkig ek is
Voor dit my teen die kop tref
Want dis nie in my hande nie
- Te Laat
Ek wens jy wou sê vir my
Wat jy wou hê van my
Dan sou ek dit anders doen
Dalk op 'n ander tyd
Dalk op 'n ander plek
Was jy bedoel vir my
Maar my spyt sal altyd by my bly
As jy kyk vir haar en nie vir my
- Timbuktu
Kyk
Op na die Hemel
Weg van jouself af
Daar anderkant die horison en weet
Vir eens in jou lewe
Dat ek jou liefhet
Ja, net soos wat jy is
Sien
- Tot Die Einde
Jy sê dit alles lyk so onmoontlik
Jou drome is te groot, net soos gewoonlik
Maar êrens in jou hart is daar 'n bietjie hoop
So bly net glo in waar jy weet jy behoort
Al maak hul woorde jou bitter seer, wie kan jou keer?
Hoe sal jy ooit verseker weet as jy nooit probeer
So vat jou kans en gaan wys die wêreld
Jy sal veg, jy sal veg tot die einde
- Tyd Om The Lewe
Ek was verras
Toe jy hier langs my stilhou
Jy weet net waar om my te kry
Jy sê ek moet klim en vashou
Ek sou nie wou agterbly
Ek vou my arms om jou middel
Hoe het ons so gesukkel
Om bymekaar uit te kom