Bring Lof Aan GodWanneer ek dink aan Golgota
Waar Jesus al ons skuld moes dra
Wanneer Sy dood en deur Sy bloed
Mag ek by God vergifnis vra
Sy liggaam stil in doeke wit
As vroue by Sy voete sit
En in die graf lê hul Hom neer
Verlate lê my God en Heer
Hoe Groot Is UO Heer, my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U
Hoor Jy My StemHoor jy my stem oor die see?
Dit klink so ver oor die water
Dit het die klank van die wind wat waai
Dit het die kleur van verlang
Ek roep uit bo die see
Ek's so alleen sê my waarom?
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?
Hy Is HierEk voel die wonderwerking van die Heil'ge Gees
En ek sien Sy Heerlikheid rus op jou gesig
Ek voel hoe engelvlerke
Oral om ons ruis
Want dié Heerlikheid van God is in die plek
Hy is hier, halleluja
Hy is hier, amen
Hy is hier, Heilig, Heilig
Hy'S Die EenDaar is een
Hy ken my swakheid
Daar is een
Wat my verstaan
O Heer
Daar is een
Hy's die een
Daar is een
Kyk Na Die SonKyk na die son, kyk na die son
Voel hoe die dae net vir jou lag
Gister verby, more moet wag
Voel net die polsslag van vandag
Kyk na die son, kyk na die son
Voel hoe die dae net vir jou lag
Gister verby, more moet wag
Voel net die polsslag van vandag
Laat My Langs U StaanDit was nag rondom my, ek het U gesoek
En die vreugde was lankal verby
En my hart was alleen, my gebed 'n roep
Heer wees weer naby my
Hou my hand deur die vuur, elke dag, elke uur
Maak my van U liefde bewus
Neem my hand waar ek gaan
En laat my langs U staan
My Here Hoor(My Here hoor)
(My Here hoor)
(My Here hoor)
Hoor ons o Heer
Ons vra die troos van U by ons
Toemaar, toemaar, my Here hoor
Hoor ons o Heer (Hoor ons o Heer)
Ons vra die hitte van U vuur
U Ken MyHeer U ken die pad wat ek loop
Waar ek gaan lei U my heen
U omsluit my, vul my met hoop
Al voel ek ook alleen
Soms is U genade verbo my begrip
U Grootheid verbaas my soms o Heer
Dat U liefde my kan lei, U Woorde my bevry
U bepaal my wee, U sien dwarsdeur my