Steve Hofmeyr все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- Deur Jou Vingers
(текст приблизительный, на слух)
Jy in die huis van haat verdwaal
Daar's 'n prys om te betaal
Soek jy baan
In die donker gaan
Vir 'n lig deur die lekker val
Hier leer die fout wat jy begaan
- Hak Hom Blokkies
The moustache on his lip is pencil thin like the middle path through his hair
And although his friends call him Blokkies, his wife would call him Joubert
Ag Christina, Christina, he thinks to himself you never could understand
What it feels like to dummy and to sidestep with a leather ball in your hands
Man it’s hard to believe this is Blokkies Joubert a hooker in the Springbok scrum
'Cause he’s old and grey and he sits in his chair in the slanting winter sun
But he made his name with that wonderful game he played
In 1931
- Ons Sal Dit Oorleef
Daar’s ‘n land en ‘n volk in een taal gedoop
Met gebede en buskruit en bloed gekoop
Wat weer en weer van sy knie af moet streef
Ons sal dit oorleef…
Uit die kake van oormag deur die vuur op ons werf
Staan die engele by ons vroue en die kinders wat sterf
Elke grafsteen een standbeeld vir die wat bly leef
- Pampoen
Sing, sing jou woorde teen my vas
Bring, jou hele lewe in 'n tas
Vat 'n trein na Bloemfontein
En die 506 na Petrus Steyn
En as jy wil, vat daar 'n bicycle
Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil