Straatligkinders все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
D vir Dans en L vir LeuensJy lyk so mooi
soos die eenvoud van die nag
die trane van jou lag vertel my jy's bereid om
seer te kry, jou hart op die spel te plaas, te dobbel met jou emosies
dis alles 'n leun,
Kompliment op kompliment en jy glo alles want dis
wat jy wil hoor my nou mooi, dis alles 'n leuen
Die BeskermerO ek voel gevul, ek voel verstaan
O ek voel verstaan, ek voel geen blaam
Help my nou dat ek kan stewig staan
O ek voel gevul, ek voel verstaan
O ek voel verstaan, ek voel geen blaam
Help my nou dat ek kan stewig staan
Gebroke harte lê op die vloer
Die Stof Wat Jy LosEk moet leer om nee te sê
Ek moet leer om minder van myself te gee
Ek gaan nog baie foute maak
En soms gaan jy dit nie verstaan
Ek het te veel tyd spandeer aan die nuttelose dinge
Omdat ek te bang is om alleen te wees
Alleen te wees
Jy, jy sal in my nood verskyn
Hande Wat DraJy het jou bes probeer
Om ons altyd veilig te hou
Veilig te hou
Jy sal ons nooit laat gaan nie
Jy’s die held wat huise bou
Vat die kans en sê jy’s jammer
Ek het my kant meer as jy gebring
Ek weier om nou te gaan lê