- Halley se komeet
As ek net meer kan droom van die wind in die takke
van die ou wilgerboom op die plaas
Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk
Saam met Rennie te huil vir oulaas
Koor:
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
- Macarena Mambo
Ek is oppad na my favourite dansplek vir ‘n jol
Ek swaai uit vir ‘n possible highjack by die mall
Ek parkeer op my favourite parkplek
Lig my hemp op om te kyk na my sixpack
My meisie en my pelle noem my Ray Mack
Maar ek is Raymond Macnellie
Pre chorus
- Player 23
There are twenty two manne in a rugby team today
1 to 8 the vories, 9 to 15 agterlyn,
Sixteen to twenty two the manne on the bench
But someone tough is missing, someone famous and intense
Jan, Jan, Jan hy’s die soul van die span
Every Saturday at the game, pak hy alles wat hy kan
Brannas, Nartjie, sy kitaartjie, gasbraai, boerewors en bun
And he shouts vol uit sy bors uit “I am here for you my span”
- Stacey En Thysie
Sy woonstel was versier met bloedrooi rose
Die geur van peppermint, roosmaryn en appelkose
‘n tafel met 2 stoeltjies mooi versier
Sjampanje en kerse, ‘n vioolspeler gehuur
Ligte gedim met sagte agtergrond musiek
Popcorn en komberse vir die laataand aksie fliek
Skink sjampanje, vra ordentlik “het jy lekker geeët”
Met die klap van sy hand is die vioolspeler gereed