Zak Van Niekerk все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- Boggom en Voetsek
In ‘n boesmanland se dorpie ry ‘n vaal ou Pontiac
Voor sit ou Boggom ja en agter sit Voetsek
Boggom dra 'n blou janhassie en ‘n tiervel om sy hoed
Op sy frokkie staan daar groot geskryf Kentucky is vinger-lekker goed
Ou Boggom bestuur die Pontiac, ja so lekker op sy gemak
Sy een poot op die stuurwiel en die ander poot op die dak
Ou Voetsek is opgewonde, hy sluk aan sy kannetjie wyn
Hy sê Boggom gee tog net vet ou pel tot daardie naaldjie daar verdwyn