Zirk Bergh все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- Dit sloep sloep as hy loop
Soos wit wolke
Tussen blou berge, doer in die verte
En so oranje soos die horison
Doer as die son opkom
En so silwer
Soos die volmaan se lig
Doer bo in die lug
So is dit orals waar sy loop
- Hy's 'n myner
En dis rof op sy skof daar in die stof
Warm onergrond en dis ongesond
Maar die myn betaal en sy maag is lekker rond
En hy haal hope en hope en hope grond
Op 'n lang diepgat toppie mynheid
Hulle sê hy like van gatkruip
Want hy's 'n myner, gatkruiper
Die brannewyn, dis sy medisyne