Francois van Coke все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Moontlik NooitAfrikaans
Ek sit hier en weet
Ek is net ‘n man
Wat sukkel om sy besluite deur te voer
Wat’s daar om te sê?
Wat kan ek nog doen?
Voor die einde vir ons loer
Rus in VredeHel
Hel
Vergeet om tande te borsel
Al die wroeging en die worstel
Ek het niks, ek voel niks, ek voel onnosel en ek voel ongeskik
Ek hinker weg waarheen nou?
Te jonk om vas te hou
Te dronk om te bestuur, huil in die backseat van die taxi
StoriesHoop jy voel al beter
Ons het gewaai en nie gegroet nie, sterre in ons rooi oë verloor
Hoop dit voel soos gister
Son met die see uitgespoel, kan jy onthou hoe om te voel?
Maklik om die duiwel te blameer
Het baie maklik van ons seer vergeet
Ek wens ek kon die Bybel blameer
Êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee